MAANDELIKSE INTEKENGELD

Betaling

Bank Naam: Capitec Business
Rekening Naam: VIRTUELE TUIS SKOOL PTY LTD
Rekening Nommer: 1050881087
Rekening Tipe: Current
Tak Naam: Durban
Tak Kode: 450105

Dankie dat U U kind(ers) by ons geregistreer het. U aansoek sal verwerk word sodra ons U betaling ontvang het. As U registrasie om enige rede afgekeur word, sal 'n volle terugbetaling aan U uitgereik word.

Die aansoek fooi is R500 (net een keer betaalbaar) en die maandelikse intekenfooie is tans R1,800.00 (12 maande per jaar). Die eerste betaling is dus R2300 en daarna sal R1 800 elke maand van jou bankrekening afgetrek word.

Klik dan op die groen knoppie gemerk "Teken In" om U eerste betaling te maak . U sal na die PayFast-webwerf geneem word om U betaling te voltooi. U kan die bedrag aanpas volgens die aantal kinders wat U registreer. U kan ook meer as die voorgeskrewe fooi betaal as U wil ('n skenking). Byvoorbeeld: R1,950.00 per kind per maand.

Sodra U registrasie verwerk is, sal U 'n Aanvaardingsertifikaat met U kind(ers) se Studentenommer en QR-kode ontvang.

Dankie vir U ondersteuning.
Kopiereg © Virtuele Tuis Skool (Edms) Bpk 2021-2024. Alle Regte Voorbehou.